Science
Netwerk24 | Solidariteit vra KVBA om toesig te hou oor Media24-afleggings
Die vakbond Solidariteit wil hè‚ Media24 se konsultasie oor die beoogde aflegging van sowat 400 personeellede moet onder die toesig van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) plaasvind.
By: netwerk24
- Jun 28 2024
- 0
- 0 Views
![](https://easybranches.com/feed/uploads/2024/06/7d0f8b72d53c6890684c0a55bc12d190.jpg)