Netwerk24 | 4-jarige in Kimberley dood, oom in hospitaal ná hulle glo kos van spaza eet

’n Vierjarige meisie van Kimberley is Sondag dood en haar oom is na ’n hospitaal gehaas nadat hulle na bewering kos van ’n spazawinkel in die Bloemanda-woonbuurt geëet het.Ads Links by Easy Branches
Play online games for free at games.easybranches.com

Guest Post Services www.easybranches.com/contribute