Netwerk24 | Minstens 94 dood ná brandstoftenkwa in Nigerië ontplof

Owerhede in Nigerië waarsku die dodetal kan styg nadat minstens 94 mense dood en 50 beseer is toe ’n brandstoftenkwa Dinsdagaand laat in die staat Jigawa in die noorde van die land ontplof het.Ads Links by Easy Branches
Play online games for free at games.easybranches.com

Guest Post Services www.easybranches.com/contribute