Netwerk24 | Vrou (74) van Limpopo vry ná week in selle oor ‘voorval met gaspistool’

’n 74-jarige vrou van Vaalwater in Limpopo is Dinsdag in die landdroshof op Modimolle op eie verantwoordelikheid vrygelaat nadat sy vir ’n week agter tralies was omdat sy glo ’n gaspistool (BB gun) op ’n vrou en haar 10-jarige kind gerig het.Ads Links by Easy Branches
Play online games for free at games.easybranches.com

Guest Post Services www.easybranches.com/contribute