Netwerk24 | Kovsies-netbalspan fokus nou op halfeindstryd ná groot wen oor TUT

Die netbalspan van die Universiteit van die Vrystaat se oorwinning van 112-19 oor die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) Maandagaand in die Rosestad is die hoogste totaal tot dusver in vanjaar se Varsitybekerreeks.Ads Links by Easy Branches
Play online games for free at games.easybranches.com

Guest Post Services www.easybranches.com/contribute