Netwerk24 | Gordhan kritiek, maar nie waar dat hy sterf – Mbalula

Oudmin. Pravin Gordhan (75) verkeer in ’n kritieke toestand in die hospitaal, het Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, Donderdagmiddag laat op ’n mediakonferensie by Luthuli-huis in Johannesburg bevestig.Ads Links by Easy Branches
Play online games for free at games.easybranches.com

Guest Post Services www.easybranches.com/contribute