Netwerk24 | Biden eis rekenskap ná betoger sterf

Israel moet meer doen om te verseker dat voorvalle soos dié waarin ’n Amerikaanse betoger teen die uitbreiding van Joodse nedersettings in die Wesoewer doodgeskiet is nie weer plaasvind nie, het pres. Joe Biden van Amerika gister gesê.Ads Links by Easy Branches
Play online games for free at games.easybranches.com

Guest Post Services www.easybranches.com/contribute