Netwerk24 | Solidariteit vra KVBA om toesig te hou oor Media24-afleggings

Die vakbond Solidariteit wil hê Media24 se konsultasie oor die beoogde aflegging van sowat 400 personeellede moet onder die toesig van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) plaasvind.Ads Links by Easy Branches
Play online games for free at games.easybranches.com

Guest Post Services www.easybranches.com/contribute