Netwerk24 | Beheerliggame wat nou verkies word, sal Bela-wet hanteer – Fedsas

Skole het nou meer as ooit goeie leiers nodig omdat die beheerliggame wat nou verkies word, die nuwe Bela-wet sal moet hanteer, sê dr. Jaco Deacon, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas).Ads Links by Easy Branches
Play online games for free at games.easybranches.com

Guest Post Services www.easybranches.com/contribute